Kersdag - 25 Desember 2019

08:00 Eerste diens
09:30 Tweede diens

Ligdraers van Jesus

Ons bely...

Jesus is die ware LIG vir die wêreld.
Ons was dood in ons sonde,
bestem vir die ewige duisternis.
Jesus het in ons duisternis kom skyn
met die volle glans van die Vader

Die Vader het ons so lief gehad
Dat Hy Sy enigste Seun gegee het
Om deur sy soendood aan die
Kruis en tasbare opstanding uit
die dood ons in die ewige LIG te bring.

Daarom leef ons deur Sy Gees
aanbid ons Hom as Koning
en dra ons opgewonde
Sy Lig na die duister wêreld.

Ons waardes…

Ware Aanbidding
Onderlinge Gemeenskap
Vormende Dissipelskap
Liefdevolle Dienswerk
Doelbewuste Evangelisasie

Sondag Program

08:30 Lofprysing
09:00 Erediens
10:00 Kategese
10:00 Tee en Koffie in die binnehof
18:30 Aandbyeenkoms soos per Almanak

Leraars

ds albertus louw
Ds. Albertus Louw

082 771 1867

ds faani engelbrecht
Ds. Faani Engelbrecht

083 856 1951

Kontak Besonderhede

Kerk Kantoor

H/V Otto du Plessis en 11de Laan, Melkbosstrand
t: 021 553 2753
f: 021 553 1972
e: ngkmontvangs@mweb.co.za

Kantoorure vir die Publiek

Maandag - Gesluit
Dinsdag tot Donderdag - 08:00 tot 13:00
Vrydag - 08:00 tot 12:00